Wedding hub is amaaazing!! Hulle is beskikbaar en bereidwillig om met enige iets te help. Met ons onlangse festival het hulle ons gehelp om van die fashionshow tot die kompetisie beter te maak as ooit!! Jy kan ni verkeerd gaan nie! (Memoire wedding venue)
Alet Kotze / Memoire Wedding Venue
Great to be part of a trusted and experienced group of service providers in the wedding industry.
Warren Anderson / Warren Anderson Photography
Ons gebruik Wedding Hub Vir ons venue en decor. Avianto vind baat by hulle dienste. Baie professioneel en Gaan uit hul pad on mens the akkommodeer.
Eileen de Boer / Avianto Wedding Venue
WeddingHub is soos ‘n familie wat Bruide vinnig en effektief help om vinnig enige verskaffer te help vind.
Annamarie Schutte / Smart Guy & Smart Bride
"I would firstly like to thank you once again for Saturday's event is was absolutely magical and so informative, even the boys enjoyed themselves and didn't feel like they were dragged to the event!"
Tandyn Gelderman / Bride
“I really do recommend this event to all brides! I attended last year and booked so many vendors from this and it was such a wonderful, well planned function. This is a must for every bride to be!”
Lindie Pretorius / Bride
Baie, baie dankie vir 'n fantastiese Bride to be aand. Ek was stom geslaan toe ek sien wat Wedding Hub SA alles bied, die waarde van die aand was soveel meer as die prys wat ons betaal het om daar te wees. Alles was ongelooflik- van die uitstallers tot die gassprekers, om nie eers te praat van die kos nie! Dit was so goed georganiseer en ons het elke oomblik geniet. Ek beveel dit vir enige bruid aan.
Lindie Swanepoel / Bride